Groen

Groen

4,037 154 21

Hoe hanteer jy iets wat jy nie weet hoe dit werk nie? Wat as daar iets uit my kas kom en my drome wil kom waar maak ! Ek en my beste vriend gaan als saam doen en mekaar help maar wat van Chantel wat uit my kas uit kom? En my broer wat als probeer uitvind? Lees en vind uit wat gaan gebeur.…

Die Bakkery

Die Bakkery

1,200 47 7

Alles in 20 Hoeke was wonderlik gewees maar toe is die oom se vrou oorlede en dit het almal onglukkig gemaak. Belicia en Liam vind toe alles wat hulle sal benodig om 20 Hoeke weer te maak soos dit was. Hulle wou dit vir hulle self en vir die mense van die dorpie gedoen het. Eendag het Belicia ń brief gekry van haar boetie af en dit was toe alles weer verander het. Maar die keer was alles anderste. Wat as sy uit vind wie Liam regtig is en dat party dinge gebeplan was?…

Suid-Afrika  Na  Australië

Suid-Afrika Na Australië

1,899 130 22

Hier is ń paar dinge wat ek uit geving het. Hoe baie verskil Australia van Suid-Afrika !!En hoe Australia regtig is en wat gaan alles hier aan..…

Die ou huis

Die ou huis

1,334 30 8

Wat doen die ou oom in ons straat met al die kinders se speelgoed? Ek en my beste vriendin, Riley is besig om te probeer uit vind. Een van ons kan iets oor kom en die ander een kan dalk nie alles hanteer nie. Ou vriende kan uit nêrens opdaag en dalk die lewe moeiliker of makliker maak. Die ou oom in die straat het better planne en wat van nog geheime lanks die pad. Alles was bedoel vir 'n spesiale rede.…