Taal

Hier is baie verskilende kulture en ook baie verskilende tale. Die skool sê dit vat so 4 jaar om 'n Australianse aksent te kry ( Aussie aksent) . Die Australians mense praat half en jy kan lekker hoor wat sê hulle nie. Hulle sê " No worries " vir elke liewe ding en " See ya later " wanneer jy hulle nooit ooit weer gaan sien nie. Hulle noem jou ook " Mate " hulle sal sê " Hi mate" . Ek dink die 3 goeders wat hulle sê is baie weird en anderste .

Bạn đang đọc truyện trên: AzTruyen.Top