See

Ek het uit gevind dat die see so 10 - 15 minute se ry van ons af is. Ek was baie bly want in Suid-Afrika het ons 9 ure se ry van die see af gebly en daar was groot golwe. Toe ek by die see aan kom lyk dit soos 'n dam GEEN glowe nie net klein branders ek was teleursteld maar nogsteeds baie bly omdat ons nou so naby die see bly. Ek het ook gehoor jy mag nie skulpe huis toe vat nie want anders gaan daar geen skulpe oor bly nie. Die see sand is baie warm en dit is baie mooi by die see . Op die water swem eendjies en daar is baier voëls by die see.

Bạn đang đọc truyện trên: AzTruyen.Top