Parke

Die parke hier is anderste. Hier is braaiers (gas) en klomp speelgoed vir die kinders om op te speel.

As jy wil braai in die parkie moet jy foelie saam vat sodat jy dit kan gebruik om jou kos op gaar te maak.  Die braaiers het knoppies en as jy die knoppies druk dan kom 'n liggie aan en dan kan jy begin om jou kos gaar te maak.  As jy klaar is moet jy die plek skoon maak waar jy jou kos gemaak het.

Bạn đang đọc truyện trên: AzTruyen.Top