Karre

Kar was: As jou kar vuil is moet jy dit self was. Jy gooi geld in soo hokkie ding in en dan moet jy kies wil jy baie seep of min seep hê of wat okal wil jy hê. Hulle het ook stofsuiers dan kan jy jou kar stofsuig.

Spoed: Hier kan jy nie vinnger as 100-110 km ry nie ( op die high way). Op ander plekke moet jy of 60 of 80 km ry. En my broer het laas gesê dat hulle die spoed lemiet wil laar maak.

Karre:  Hier is geen ou karre nie net nuwe karre. Maar hier is wel van die baie ou karre maar dit is net op display.

Bạn đang đọc truyện trên: AzTruyen.Top