Honde

Honde is baie duur. Jy moet vir jou hond tracker op sit sodat jy weet waar jou hond is. JY moet agter jou hond skoon maak in die parke so jy moet sy goeders op tel.  Die honde luister na die mense. Jy moet ook jou honde elke dag vir 'n stappie vat. Hierso is parke gemaak net vir honde sodat hulle kan rond hardloop en goed. As die mense hier iewers heen gaan vat hulle, hulle honde saam en by baie plekke mag jy honde saam vat.

Bạn đang đọc truyện trên: AzTruyen.Top