Geld

Nommer 1:

Die geld

In Suid-Afrika het ons Rand (R) gebruik en hier gebruik ons dollar ($). $ 1 = R 11.23. Toe ons hier geland het en kos gaan koop het, het ons die heel tyd die $ na R toe gevat. Alles was baie duur maar nou is ons al gewoond daar aan. Soms as jy in die winkel loop en kyk na die produkte en die prys dink jy nogsteeds aan R en hoe baie duur dit regtig is.

Bạn đang đọc truyện trên: AzTruyen.Top