Ekke

Ek dink dat Australia 'n baie lekker plek is om te bly. Hier is mooi goeders die berge en alles. Maar hier is nie 'n see met golwe nie maar dis okay. Hier is baie mense wat Afrikaans is en als is nie so sleg nie. Ek dink Australia is beter as Suid-afrika maar ek dink so en ander mense sal sê Suid-afrika is beter (almal verskil).

Bạn đang đọc truyện trên: AzTruyen.Top