Die polisie

Die polisie is orals. Baie polisie mense hier is undercover soos jy weet nooit of hulle jou gaan vang of nie en daarom gehoorsaam baie mense die reëls. Partykeer is hier nog mense wat die reëls breek maar die polisies vang hulle of gee hulle 'n boete. Die polisies ry met swart karre op die high-way en dan kyk hulle watse spoed ry jy en of als reg is .

Hier is baie mense wat by die polisie werk en jy weet nooit wie werk by die polisie en wie nie.

Bạn đang đọc truyện trên: AzTruyen.Top