Hoofstuk 3
Ek antwoord toe die foon en gaan staan buite om better te hoor en waar dit stiller was. Ek was in skok gewees en nie geweet wat om te doen nie. Daar het al hoe meer mense gekom. Ek hardloop toe na Liam toe en se vir hom ons moet gaan. Hy het nie geweet wat aan gaan nie en ek kon nie vir hom vertel het nie. Ek klim toe in die kar in en ry toe na die bakkery toe so vinnig soos ek kan.
"Wat gaan aan? Belicia?" Vra Liam oor en oor.
Ek het trane in my oë gehad en ek het gehoop Liam kon agter gekom het wat aan gaan maar hy het nie. Toe ons by die bakkery stop het ek so gou as moontlik uit geklim en na die bakkery toe gegaan. Ek het geroep en geroep en gesoek en gesoek vir die oom maar hy was nie daar nie. Die bakkery se deure was oop gewees en alles was net soos dit was voor ek gegaan het. Ek gaan sit toe by een van die tafels en hou my hande oor my oë. Liam het ń rukkie later in geloop gekom. Hy het my gesien en ook in trane uit gebreek.
"Hy is weg." Fluister ek baie saggies.
"Nee. Hoekom hy was so goeie mense gewees. Ek wens ons kon vroeer gekom het maar ek wou nie, ek het nie gedink dit is nodig nie." Fluister Liam terug.
"Die dorpie gaan plat val. Die oom was die een gewees wat die dorpie lewe gegee het." Fluister ek en skud net my kop want ek kon dit nie geglo het nie. Ek het geweet iets gaan aan maar ek wens net ek kon better geweet het. Ek moes nie gegaan het nie, ek moes gedink het, dink ek. Ek voel kwaad vir myself omdat ek nie better geweet het nie. Ek kon gesien het iets is vout. Liam het my ń drukkie gegee en ek kon gesien het dat hy baie hartseer is oor sy oupa.
"Jammer." Fluister ek saggies vir Liam en gee vir hom ń stywe drukkie terug. Liam het my kar sleutels, beursie, foon en hand gevat. Hy het die kar deur op vir my oop gemaak en self ook in die kar in geklim. Na ń ruk het ons by ń plek gestop. Ek kon nie die plek herken het nie. Liam het weer my sleutel, beursie, foon en hand gevat en ons het in so donker huis in gegaan. Dit was baie donker gewees maar Liam het geweet waarheen hy gaan en my gelui. Ek kon niks gesien het nie.
"Pasop hier is ń trappie." Sê Liam terwyl hy nog my hand styf vas hou. "Okay, so ons is hier. Ek weet ons kan niks sien nie maar hier is die plek waar my ma en pa en ouma en oupa altyd gekom het. So dit beteken dat hier iets moet wees." Vertel Liam en gebruik Belicia se foon vir ń liggie.
"Wow." Fluister ek en gaan sit op een van die bankies. Daar was klomp ou goed gewees en in een van die bokse was vol geld gewees. Niemand het geweet van die plek behalwe Liam nie en nou weet ek ook. Liam het alles uit gekyk en gesien wat daar aan gaan. "Okay so die plan is om vanaand by my huis te gaan slaap en dan môre hierna toe te kom en alles te kry." Vertel Liam en vat weer my hand en saam het ons daar uit gegaan.
Die plek was in ń baie ou huis naby Liam se huis gewees. Dit was ń kamer gewees maar die kamer is onder die grond en baie mense het al die huis deur gesoek maar niemand het uit gevind van die kamer onder die grond nie. Liam het al daarvan geweet van jonk af maar hy het niks vir enige iemand gesê nie want hy wou dit ń geheim gehou het en soms het sy ma, pa, oupa of ouma soentoe gegaan en meer en meer goed daar gebere. Die huis was eintelik die huis gewees waar almal van hulle familie groot geword het.
Die volgende oggend het Liam met sy bakkie na die ou huis toe gegaan. Ons het alles in sy bakkie gelaai en toe alles weer by sy huis af gaan laai. Daar was baie goed gewees soos ou self gemaakte hout bankies, foto albums en orals was geld gewees. Ons het die hele dag deur alles gegaan en alles het Liam in sy stoor gaan bêre. Ek het van die goed in my kar gelaai want Liam het gesê hy soek nie van die goed nie en ek het gedink dat sal perfek wees vir my.
Die paar dae na die oom se dood was moeilik gewees. Nie ek of Liam het dit verwag nie en ons altwee is baie hartseer daaroor. Ek het ń paar dae by Liam spandeer sodat as hy iemand kort, is ek by hom en dan het hy iemand. Ek het nie kans gesien om weer terug te gaan 20 Hoeke nie want ek het nie meer ń huis waar ek saam my familie kan bly nie en ek het dit begin aanvaar en daarvan vergeet maar nou is die oom dood en ek het elke dag saam met hom spandeer. Dit is moeilik om te weet dat ek nie meer die oom in my lewe het nie. Ek wou nie weer in die bakkery in gaan nie want dit sal te veel goeie gedagtes terug bring en dit gaan my net nog meer hartseer maak.
ń Maand het vinnig verby gegaan en ek het elke dag maar by Liam gaan kuier en as ek nie kon nie het hy na my toe gekom. Ons het iets begin beplan. Liam het al van kleins af gehou om an om aan karre te werk en ek wou nog altyd ń dagsorg gehad het. Ons het toe al die geld gevat en dit spandeer aan land en om die bouers te betaal. Liam het voorgestel dat ons twee weer 20 Hoeke maak soos dit baie, baie lank terug was. Daar was alles gewees en toe het alles agter uit begin gaan, en dit is hoekom dit nou ń klien dorpie is. Ons het besluit om mekaar te help om alles te begin en dan uit mekaar se lewens uit gaan. Ek en Liam het altwee saam belsuit wat ons gaan doen en dit was toe ons plan gewees.
Die volgende dag het ons altwee na 20 Hoeke toe gegaan en orals daar gaan rond ry. Ons wou 20 Hoeke weer terug gevat het in tyd en maak soos dit was. Almal het gehoor van die oom en meeste mense in die dorpie het vir ons gesê hulle is baie jammer om dit te hoor en dat die oom regtig waar ń goeie mense was. Ek het vir Liam bly probeer hou en dat hy nie aan sy oupa moet dink nie. Ek self was nie so gelukkig om te gehoor hoe almal van die oom praat nie maar ek het net gemaak of ek dit nie gehoor het nie en net aan beweeg.
Elke dag vir die volgende paar maande het ek en Liam elke dag terug na 20 Hoeke toe gegaan en gaan kyk of alles reg is. Ek het vir eers net by Liam gebly want ek wou nie in die oom se huis bly nie en ek het nie ander bly plek gehad nie. 20 Hoeke bestaan net uit 20 strate en almal in die dorpie ken mekaar baie goed. Meeste van die mense wat daar bly is oud en gereeld kon daar kinders kuier en dit gee die dorpie baie lewe want die mense hou daarvan om met die kleintjies te praat. Die ou oom het altyd so meisie gehad vir hom kom kuier het en sy was die oulikste kleintjie gewees. Sy het baie lang hare gehad, bruin oë en sy was baie goed gewees met gymnastiek en sy was ook baie slim gewees. Eendag het sy haar voet baie seer gemaak en toe later het haar voet gebreek en die ou oom het toe vir haar ń koek gebak met haar naam op. Sy het baie daarvan gehou want dit was haar gunsteliing, chocolate koek.
Bạn đang đọc truyện trên: AzTruyen.Top